Quantcast
Channel: Visuele Kuns - Toyota US Woordfees
Viewing all articles
Browse latest Browse all 6

 ’n Man vir elke Seisoen – Johannes Vermeer en die onlangse retrospektief by die Rijksmuseum

$
0
0

 Deur Lizelle Kilbourn – kunsversamelaar, filantroop, prokureur

Die Rijksmuseum se onlangse retrospektiewe uitstalling (Februarie–Junie 2023) van 28 van Johannes Vermeer se enigste 34 tans erkende werke was ’n eenmalige ervaring. Vermeer (1632–1675), oorwegend beskou as een van die grootste kragte in die geskiedenis van wêreldkuns, se werk is ongeëwenaar in terme van tegniese innovasie en estetiese skoonheid, maar leef ook voort in die vorm van gewilde romans, gedigte en films, soos die rolprent-interpretasie (Girl with a Pearl Earring) van “Meisje met de Parel”, een van sy bekendste skilderye. Bogenoemde uitstalling was verreweg die gewildste van alle uitstallings wat deur die Rijksmuseum sedert sy opening in 1885 aangebied is.

The post  ’n Man vir elke Seisoen – Johannes Vermeer en die onlangse retrospektief by die Rijksmuseum appeared first on Toyota US Woordfees.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 6